Tweede Kans is n geregistreerde NPO wat in 2015 ontstaan het.

 

 

Wie ons is

Ons is n organisasie wat onstaan het met die doel om mense te help wat regtig swaar kry.

Ons is gerigistreer as n NPO in 2015

Ons stigters is Danie en Charmaine Lamprecht.

 

Wat ons doen

Ons voorsien kospakkies aan gesinne as ook bejaardes wat dit nodig mag kry.

Ons besluit op n area en kommunikeer met die welsyn in die area oor waar die behoefte le en ook hoe groot die behoefte aan hulp is.

Ons reis die land vol om by die behoeftiges uit te kom.

Ons koop ons produkte by Shoprite aan.

Ons hoof doel is kospakkies maar ons wyk ook somtyds van dit af as ons sien die nood is groot op ander gebiede soos byvoorbeeld om kinders te help met skool benodighede wat dit ook regtig nodig het.

Aan hawelose mense voorsien ons voedsel wat klaar voorberei is dit het al gegaan van n brood,blikkie vis en n melk want ons besef dat hulle ook hulp nodig het maar nie hulle voedsel kan stoor nie.

 

Wat in ons kospakkies is:

2.5kg mielie meel

2kg mabella pap

500g spaghetti

500g macaroni

3 pakkies soya

2kg rys

2 blikkies baked beans

1 blikkie pilchards

500ml olie

1 groot pak sop

500g sout

500g margarine

100 teesakkies

1kg bruin suiker

100 g koffie

5 pakkies noodles

1 bruin brood

 

Ons vra publiek vir hulp:

Ons kry nie n regerings subsidie nie

So groot onderneming beloop baie oorhoofse kostes en oor ons nie area gebonde is nie maak die kostes nog meer.