
Ons is n organisasie wat omsien na die haweloses en minder bevoorregtes. Ons bied hulp landswyd aan, aan minder bevoorregtes.
Met die Corona virus het afdankings verdubbel en die las op ons baie groter geword a.g.v mense wat hulle werk verloor het asook mense wat weens besigheids omstandighede nie salarisse kry nie.
Ons voorsien blyplek en voedsel aan haweloses asook kos pakkies aan mense wat in groot nood verkeer.
Kos pakkies word op n weeklikse basis afgelewer en koste van so kospakkie beloop R250 per gesin per week Sou u dalk u weg oopsien om vir ons een of meer kospakkies te borg voel asseblief vry om dit in ons rekening in te betaal. Al is dit ook minder alles sal ons beslis help.
Stuur asseblief dan net n e-pos aan ons dat ons vir u n kwitansie kan stuur.
Om n bydrae te maak kliek op die maak n donasie knoppie ------>>>
Anna
Monica
Ons Bank besonderhede
TWEEDE KANS
FNB TJEK
REK: 62861665811
TAK: 250655
TWEEDE KANS
ABSA TJEK
REK: 4099969778
TAK: 632005
TWEEDE KANS
NEDBANK TJEK
REK NO: 1206234989
TAK: 198765
TWEEDE KANS
STANDARD BANK TJEK
REK NO: 10142046211
TAK: 051001